Voorsitter, ek was nege jaar oud toe die Bokke die 1995 Rugby Wreldbeker gewen het en ek sal nooit die uitdrukking op my pa se gesig vergeet nie. Ek
onthou dat ek gedink het dat die Bokke die beste span is en dat Suid-Afrika die beste land in die wreld is. Die trots op daardie oorwinning is 'n gevoel wat baie van ons duidelik steeds onthou en tot vandag toe deel.
Baie het egter in die tussentyd gebeur en die gevoel van trots op 'n Suid- Afrika, wat die beste land in die wreld was, het saam met die waarde van die rand en die inkrimping van ons ekonomie gedaal. Dit het plek gemaak, tesame met die stygende werkloosheidskoers, hemelho misdaadsyfer en stygende inflasie vir 'n groeiende gevoel van hopeloosheid, woede vir 'n regering wat nie ons land behoorlik regeer nie en 'n magteloosheid wat met armoede en swak dienslewering gepaard gaan.
Die krag van sport moet egter nooit onderskat word nie, want dit is met sport waar ons oor verskeie grense heen agter een span of deelnemer kan verenig, onderhewig aan een stel rels en met een doel voor o - om te wen.
Die manne en vroue wat ons krygers is, die wat namens ons op die sportveld of baan oorlog maak is die werklike
helde, omdat hulle juis dit doen - hulle verenig ons op 'n gelyke speelveld.
English:
Therefore, the debt we owe to Captain Siya Kolisi and his team is not a small one. We thank and congratulate him and his men. The Springboks have yet again, as in 1995, succeeded in uniting a nation that was so deeply divided that we forgot our pride as South Africans; we forgot that there is hope and strength in who we are as a nation.
The single greatest achievement of the Rugby World Cup Springbok team, aside from bringing home the Webb Ellis Cup, was showing us that we can indeed unite in our diversity.
We, as a diverse nation of different races and many different cultures, languages and religions can indeed unite in our diversity. Siya, Faf, Bongi, Eben, Lukhanyo, RG, Peter-Steph, Mapimpi, Kitshoff, coach Rassie and the rest of the team have proven that, if we work together, listen to each other, respect each other's differences
and build on our strengths rather than our weaknesses, we can win. We can be stronger together and we can make a success of this country.
Uniting a nation is however a very heavy burden to bear and though there is no doubt about the strength of the boys in green and gold, we cannot allow them to carry this burden alone.
It is our turn now to lift the responsibility of building towards a better South Africa together with Siya Kolisi and his team, just as he lifted the Webb Ellis Cup in Yokohama after the final.
The Springboks have done their part. They have executed their role brilliantly. It is our turn now, as ordinary South Africans, to take up the responsibility of nation- building towards a country that we can be proud of.
As Parliament, we can start by setting an example of mutual respect, of embracing and respecting each other's differences and working to improve on our strengths, rather than our weaknesses.
This means that statements such as: "Congratulations to Siya Kolisi; the rest go get your congratulations from Prince Harry," and whatever happened here now is not acceptable and get a red card.
Afrikaans:
Agb Ndlozi, as jy nie mooi speel nie, mag jy nie speel nie.
English:
Unlike the Springboks, history will judge you harshly.
Afrikaans:
Ons moet nou hierdie verantwoordelikheid van nasiebou oorneem. Ons moet ophou om mekaar op die baadjie te takseer en ons moet mekaar respekteer vir wie ons is. Ons moet ophou om bre aannames te maak en te veralgemeen oor wie ons dink almal is. Ons moet ons skoene as 'n trotse nasie volstaan.
Ons moet ons regering aanspreeklik begin hou vir die manier waarop hulle ons belastinggeld bestee. Ons moet verantwoordbaarheid, behoorlike bestuur en goeie gesonde
kernbeginsels op elke vlak van regering vereis. Ons moet nou aan 'n toekoms vir ons kinders bou. Ons moet nou regmaak wat gebreek is, voor dit te laat is. Hierdie is ons eindstryd, ons moet wen. Ek dank u. [Applous.]