Huis Voorsitter, Vervoer is seker een van die belangrikste departmente in Suid-Afrika. 'n Kenmerk van 'n goeie ekonomie ... en ons kan kyk na die wreld ... waar enige sterk of ryk ekonomie is, beskik hulle oor van die modernste vervoerstelsels in die wreld. Ongelukkig is ons die teendeel daarvan.
Elke entiteit in die vervoerstelsel is belangrik. Dit is juis hulle wat die ekonomie aan die rol hou. Ons moet een ding onthou: as hulle nie funksioneer nie, kan hierdie ekonomie nooit groei nie. Om te kan groei, sal ons 'n baie beter vervoerstelsel in Suid-Afrika moet kry.
Wat die treinstelsel betref, die armstes gebruik die treinstelsel omdat dit die goedkoopste manier van vervoer is. Die treine is oud en afgeleef. Die sekuriteit op die treine is baie, baie swak. Een van die redes is ...
English:
... for the past 25 years, this government forgot to maintain and upgrade the Department of Transport.
Afrikaans:
Ek wil vir u s, ek was op 'n voorstedelike trein vanaf Johannesburg na Pretoria. Twee rowe ... een voor Kaserne ... een net voor Tembiza ... Daar is geen sekuriteit op die treine nie.
English:
Hon Minister of Police, it is time to bring the Railway Police back.
Afrikaans:
Die ander probleem by die Departement van Vervoer is dat daar soveel mense wat waarnemend is wat nie permanent aangestel word nie. Dit moet onmiddelik reggestel word. Een van die maniere is om weg te doen met regstellende aksie sodat mense op grond van meriete aangestel kan word. Baie dankie.