2) Kennis Neem Dat, Omdat Hierdie Omstandighede In Ons Hospitale Die Grondwetlike Reg Van Diegene Wat Gesondheidsorg Benodig Erg Benadeel, Die Demokratiese Alliansie 'N Beroep Doen Op Die Provinsiale Lur Verantwoordelik Vir Gesondheid Om Daadwerklike Aandag Aan Hierdie Probleem Te Skenk Sodat Die Moraal Van Gesondheidspersoneel En Ook Di Van Pasinte Verbeter Kan Word En Hulle Hul Reg Op Goeie Gesondheidsorg Kan Uitoefen. (Translation Of Afrikaans Notice Of Motion Follows.)