Speaker en Minister, verdien die Parlement enige inkomste uit hierdie kanaal, of word dit gratis aan DSTV verskaf?
English:
Minister, do you want her to repeat the supplementary question? I see you were still fiddling with the listening device. Hon Van Dyk?
Afrikaans:
Speaker, ek sal stadig praat. Minister, verdien die Parlement enige inkomste uit hierdie kanaal, of word dit gratis aan DSTV verskaf?