Voorsitter, by die volgende sitting van die Huis sal ek namens die DA voorstel:
Dat die Huis die stand van ambulansdienste in Namakwaland sal debateer, met 'n fokus op lisensies en veiligheidssertifikate wat verval het en wat 'n veiligheidsrisiko vir beide die ambulanspersoneel en die publiek inhou.
Chairperson, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the EFF:
That the House -
1) notes that -