Ons is teleurgesteld in die DA. Ons het geweet hulle gaan verskil. In die komitee het hulle soveel gehad om by te voeg. Ons het gehoop dat, soos die ANC, hulle by die arme mense sal staan, maar nee, soos altyd, stem en staan die DA met die ryk mense.