Dr Pieter Groenewald

Politician Profile Page

Pieter Groenewald

About Pieter Groenewald

Appearances

Agb Voorsitter, op 'n punt van orde: Ek sien hier is nie 'n tolkdiens vir Afrikaans nie. Daar was gister ook nie tolkdienste in hierdie Raadsaal nie. Ek het dit ...

Dankie Voorsitter, maar u is verkeerd. Daar word net na Engels vertaal in hierdie stadium. Ons moet mooi daarna kyk. Dit is 'n saak wat dringend aandag moet kry vir ...

Dis die taak van die Minister om toe te sien dat daardie skandvlek weggeneem word. Net die Minister kan dit doen. Suid-Afrika vra dat die Minister optree. [It is the ...