Voorsitter, ek gee hiermee kennis van die volgende voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor die voorgestelde klassifisering van grondeienaarskap volgens ras, soos vervat in die Gutto-verslag oor grondeienaarskap deur buitelanders.
Dankie. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr A C NEL: Chairperson, I hereby give notice of the following motion:
That the House debates the proposed classification of land ownership according to race, as contained in the Gutto report on land ownership by foreigners.
Thank you.]