Agb Speaker, die beskerming van die Parlement se waardigheid is van kardinale belang. Daarom het die Parlement ook rels wat sy waardigheid probeer handhaaf. Parlementslede het voorregte en van daardie voorregte is die reg van privilegie. Dit stel 'n parlementslid in staat om sonder vrees vir vervolging sy vryheid van spraak te gebruik om in die openbare belang dinge te s wat gehoor moet word.
Privilegie kan egter ook misbruik word deur LP's wat nie weet hoe om verantwoordelik daarmee om te gaan nie. As 'n LP herhaaldelik rassisme verkondig en haat en verdeeldheid saai met wat hy in die Parlement kwytraak, misbruik hy parlementre privilegie.
Vanjaar het die agb Butana Khompela en sy handlanger, die agb Cedrick Frolick, dit reeds vier keer gedoen. 'n Sportadministrateur word voor die sportkomitee gedaag en blatant daarvan beskuldig dat hy volgens die komitee nie omgee wanneer swartmense doodgemaak word nie. Toe die president van Saskok, Mosh Mashishi, beledig word deurdat ges word dat Saskok maar net oorheers word deur 'n klomp wittes en Indirs, word daar niks gedoen nie.
'n Lid van die Parlement wat die komitee besoek, word weer eens beledig en beskuldig van 'n wit mentaliteit en boeremaniere. Die voorsitter en ook mnr Frolick doen niks daaraan nie. Gister noem die agb Frolick rugby 'n misdadigersport - hy gebruik die Engelse term "delinquent sport" - en hy dreig om hul stadions weg te neem.
Agb Speaker, dit is nie aanvaarbaar nie. Die VF Plus dien vandag 'n klag van die misbruik van parlementre privilegie by u in teen die twee lede. Ons sien uit na die uitslag van hierdie ondersoek en ons hoop dat u moeite sal doen om die waardigheid van die Parlement te herstel. Ek dank u. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans member's statement follows.)
[Mr W D SPIES: Hon Speaker, protecting the dignity of Parliament is of cardinal importance. Therefore, Parliament also has rules that try to preserve its dignity. Members of Parliament have privileges and one of those privileges, is the right to privilege. It enables a Member of Parliament to exercise his freedom of speech to express, in the interest of the public, views that should be heard, without fear of prosecution.
Privilege, however, can also be abused by MPs who do not know how to use it responsibly. If an MP repeatedly advocates racism and sows division and hatred through his remarks passed in Parliament, then he is abusing his parliamentary privilege.
This year the hon Khompela and his henchman, the hon Cedrick Frolick, have already done this four times. A sports administrator was charged to appear before the Committee on Sport and was blatantly accused of, according to the committee, not caring when black people are being killed. When the president of Sascoc, Mr Mosh Mashishi, was insulted when it was said that Sascoc was simply being dominated by a group of whites and Indians, nothing was done.
A Member of Parliament who visited the committee was once again insulted and accused of having a white mentality and boorish manners. The chairperson and also Mr Frolick, did nothing about it. Yesterday, the hon Frolick labelled rugby a sport of criminals - he used the English term "delinquent sport" - and threatened to close their stadiums.
Hon Speaker, that is not acceptable. The FF Plus, today, is lodging a complaint of abuse of parliamentary privilege against these two members. We look forward to the outcome of this investigation and we hope you will spare no effort to restore the dignity of Parliament. I thank you. [Interjections.]]