Meneer die Speaker, die IFP het kennis geneem van die nuutste pogings wat die regering aanwend om misdaad te bekamp: Die meer geld wat beskikbaar gestel word en die planne om meer polisie te kry.
Maar dit is ook 'n feit dat die regering nou vir 'n tydperk van 15 jaar lank misluk om die stryd teen misdaad te wen. Die tyd het aangebreek dat daar 'n nuwe plan kom, 'n nuwe plan wat 'n einde sal bring aan misdaad in hierdie land.
Ons kry nie die oorsese beleggings wat ons moet kry nie; ons het net hierdie probleme omdat die regering met die misdaad probleem misluk. (Translation of member's statement follows.)
[Mr J H VAN DER MERWE (IFP): Mr Speaker, the IFP has taken note of the latest attempts being made by government to combat crime: the appropriation of more money and the plans to employ more police officers.
However, it is also a fact that the government has been failing now for a period of 15 years to prevail in the war against crime. The time has come for a new plan to be devised, a new plan which will bring an end to crime in this country.
We are unable to get the foreign investments which we should be getting; we only have these problems because the government has failed to deal with the problem of crime.]