Voorsitter, ek stel sonder kennisgewing voor:
Dat die Raad -
1) kennis neem en die Noord-Kaap regering gelukwens met die ontwikkeling van 'n sonkrag-aanleg naby Upington asook die enorme rol wat hierin gespeel is deur die Departement van Energie en Minister Dipuo Peters, voormalige Premier van die Noord-Kaap provinsie;
2) besef dat dit nog 'n poging is om krag aan ons mense te verskaf, veral langs die Oranjerivier en in ons provinsie; en