Agb Speaker, ek stel sonder kennisgewing voor:
Dat die Huis -
1) met groot hartseer kennis neem van die afsterwe van die voormalige Parlementslid mnr Japie Basson op 8 Augustus vanjaar;
2) voorts daarvan kennis neem dat mnr Basson 30 jaar lank Lid van die Parlement was en graag uit die vuis uit gedebatteer het en selde sy toespraak afgelees het;
3) onthou dat Gerald Shaw van die Cape Times onder meer van mnr Basson geskryf het:
a) "He had no equal in debate"; en
b) "Japie Basson was the finest parliamentarian of his day"; en
c) Japie Basson was renowned as the only Nationalist to ever defy Hendrik Verwoerd";
4) voorts onthou dat mnr Basson gereeld gewaarsku oor die prys wat apartheid ons land mettertyd sou kos;
5) weet hy is in 1947 met Claire Strauss getroud en die egpaar het twee dogters, Claro en Este;
6) daaraan erkenning gee dat van mnr Basson is ges dat hy nooit die belange van 'n politieke party, of sy eie belange, of die belange van sy familie, bo die belange van die land gestel het nie;
7) voorts daaraan erkenning gee dat Breyten Breyenbach van mnr Basson s: "Dit is die heengaan van 'n uitstaande Suid-Afrikaner waaroor ons treur - 'n demokraat, 'n vegter vir menswaardigheid en vir die waarhied, 'n Boishaaier en 'n oud-Matie, 'n Afrikaner wat 'n mens trots gemaak het om k 'n Afrikaner te wees.";
8) in herinnering roep dat Leopold Scholtz in Die Burger van mnr Basson ges het: "Japie Basson het die beste in die Afrikanerpolitiek na vore gebring - integriteit en beginselvastheid."; en
9) aan mevrou Basson en haar twee dogters, Claro en Este, wat op die openbare gallery sit, sy innige meegevoel betuig. (Translation of Afrikaans draft resolution follows.)
[Mr J H VAN DER MERWE: Mr Speaker, I move without notice:
That the House -
1) notes with deep sadness the passing away of the former Member of Parliament, Mr Japie Basson, on 8 August of this year;
2) further notes that Mr Basson, who was a Member of Parliament for 30 years, enjoyed debating unprepared, seldom reading his speeches;
3) remembers what Gerald Shaw of the Cape Times wrote of Mr Basson, inter alia:
(a) "He had no equal in debate"; and (b) "Japie Basson was the finest parliamentarian of his day"; and (c) "Japie Basson was renowned as the only Nationalist ever to defy Hendrik Verwoerd";
4) further remembers that Mr Basson regularly warned about the price our country would eventually have to pay for apartheid;
5) recognises that he married Claire Strauss in 1947 and that the couple had two daughters, Claro and Este;
6) acknowledges that it has been said that Mr Basson never put the interests of a political party, or his own interests, or the interests of his family above the interests of his country;
7) further acknowledges what Breyten Breytenbach said about Mr Basson: "Dit is die heengaan van 'n uitstaande Suid-Afrikaner waaroor ons treur - 'n demokraat, 'n vegter vir menswaardigheid en vir die waarheid, 'n Boishaaier en 'n oud-Matie, 'n Afrikaner wat 'n mens trots gemaak het om k 'n Afrikaner te wees.";
8) recalls what Leopold Scholtz said about Mr Basson in Die Burger: "Japie Basson het die beste in die Afrikanerpolitiek na vore gebring - integriteit en beginselvastheid"; and 9) expresses its deepest sympathy to Mrs Claire Basson and her two daughters, Claro and Este, who are seated in the public gallery.]
Agreed to.