Agb Speaker, ek stel sonder kennisgewing voor:
Dat die Huis -
1) kennis neem dat die veteraan-akteur, Goliath Davids, op Dinsdag, 11 September 2012 gesterf het;
2) verder kennis neem dat Oom Gollie, soos hy alombekend was, in rolprente soos Fiela se Kind en die TV-reeks Onder Engele opgetree het;
3) erkenning verleen aan die invloed wat Davids op die lewens en loopbane van beroemde Suid-Afrikaanse akteurs soos Christo Davids and Theodore Jantjies, bekend vir hul optrede in 7de Laan, en Maurice Page, wat in Isidingo verskyn, gehad het;
4) verder erkenning verleen aan Davids se bydrae tot die ontwikkeling van die uitvoerende kunste in Suid-Afrika; en
5) sy innige medelye aan die familie oordra.
Goedgekeur. (Translation of Afrikaans draft resolution follows.)
[Dr A LOTRIET: Hon Speaker, I move without notice:
That the House -
1) notes that veteran South African actor Goliath Davids passed away on Tuesday, 11 September 2012;
2) further notes that Oom Gollie, as he was commonly known, starred in movies such as Fiela se Kind and the TV series Onder Engele; 3) acknowledges the impact that Davids had on the lives and careers of famous South African actors like Christo Davids and Theodore Jantjies, known for their roles in 7de Laan, and Maurice Page who appeared in Isidingo;
4) further acknowledges Davids' contribution to the development of the performing arts in South Africa; and
5) extends its heartfelt condolences to his family.]
Agreed to.