Ons is ook tevrede dat die Portfeuljekomitee vir Justisie die proses en die besluite van die President behoorlik evalueer het, soos die wet van hierdie Parlement vereis, en dat in die voorleggings wat aan ons gemaak is geen dwingende redes gevind is om die President se besluit om te keer nie en Jiba of Mrwebi in hul poste te herstel nie.