Thank you, Deputy Chair. The purpose of this Vote is to formulate energy policies, regulate frameworks legislation and oversee to ensure energy security, the promotion of our environmentally friendly energy carriers and access to affordable and reliable energy for all South Africans.
Afrikaans:
Agb Adjunkvoorsitter, volgens die 2019 nasionale makro-organisasie ... regering, moet die Departement van Energie asook die Departement van Minerale Hulpbronne teen 2020 saamgesmelt wees. Maar, hierdie begroting het tot gevolg dat die Departement van Energie gedoem is om te faal. Moontlik kan dit toegeskryf word aan die onkundiges wat nie op meriete aangestel is nie, aangesien die Ouditeur-generaal dit herhaaldelik duidelik maak dat daar 'n tekort aan vaardighede is.
Hoe is dit moontlik om R3 miljoen opsetlik op die energie beplannings- beleid te onderspandeer wetend dat Suid-Afrika, 'n land