Agb Adjunkspeaker, as die ANC, wys ons dus weereens dat ons voortdurend ernstig is om die lewens van ons mense wat geaffekteer is deur armoede, lae inkomstes, ongelykhede en baie ander sosiale uitdagings te verbeter, omdat ons weet dat baie hiervan gerf is van die apartheidsregering.