Would you mind to take a question?
I don't take questions here. Come to the portfolio committee.
Afrikaans:
Stem vir 'n DA-regering wat 'n beter toekoms vir ons kinders bou, 'n DA- regering wat ware verandering sal bring - verandering wat een Suid-Afrika vir almal sal bou.
Suid-Afrika, daar is net een keuse om korrupsie te stop, een keuse om werk te skep, een keuse om die ligte aan te hou en een keuse om water in jou krane te h en daardie keuse is om DA te stem op 8 Mei. Dankie. [Applous.]
IsiZulu: