Agb Voorsitter en kollegas, vandag, soos ek reeds op 14 November 2017 onder hierdie Huis se aandag gebring het, sit ons die onaanvaarbare tradisie van minagting van ons pligte, wat deesdae 'n norm in die Parlement geword het, onbeskaamd voort.
English:
This very basic piece of legislation, referred to as the Public Service Commission Amendment Bill has taken more than two years to be tabled in this House, the first time, from 2015 until November 2017. Now, it is back from