Chair, the DA hereby rejects the adoption of the Films and Publications Amendment Bill and the subsequent report of the Portfolio Committee on Communications on the amendments proposed by the NCOP.
Afrikaans:
Ons glo dat die proses wat gevolg is deur die NRVP inherent gebrekkig, ondemokraties en onbillik was. Opposisie partye was nie teenwoordig op 'n belangrike besluitnemingsvergadering nie, en het dus nie die geleentheid gehad om aan die proses deel te neem nie.
Die gekose komitee het 'n vergadering by 'n hotel by O R Tambo- Internasionale Lughawe gehad om hierdie wetsontwerp te bespreek en goed te keur. Uitnodigings na