We can see that they are very desperate hon Deputy Speaker. Hon members, let us be clear...
Afrikaans:
...ons s vir ons mense in alle provinsies daar buite dat ons weet dat dit net die ANC is wat ons mense se lewens kan verbeter. Dit is die ANC wat voortdurend, deur die wette wat hulle in plek stel, bewys het dat hulle vir mense van alle rasse omgee.
Dit is weereens die ANC wat op 8 Mei victorious [oorwinnend] sal wees. Ons weet dat ons mense hulle nie sal laat mislei nie. Ons weet dat die belange van ons opposisie net is om meer geld te verdien, om meer mense te het. Ons weet, dat as ons kyk na die begroting, veral van die DA in die Stad Kaapstad, sal ons sien dat die meeste geld aan voorheenbevoordeelde gemeenskappe bewillig word.
As ons kyk na ons gemeenskappe in Khayelitsha en die ander swart en kleurlinggebiede, sal ons sien dat hulle