Elke keer as 'n pasint by 'n hospitaal weggewys word, omdat daar nie dokters, verpleegpersoneel of medikasie is nie, faal van die regering om menseregte te beskerm. Die gebeure van Life Esidimeni is 'n klad op die ANC- regering en 'n bewys van die minagting waarmee die regering die burgers van die land beskou en hanteer.