Dr Salomon Maritz Van Dyk

Politician Profile Page

Salomon Maritz Van Dyk

About Salomon Maritz Van Dyk

Appearances

Deputy Speaker, I don't know whether he has accused me of being a thief, but I will give you a copy of the document after the meeting, Mr Manuel.

Agb Adjunkspeaker, ek dink nie ek hoef daarop te reageer nie. Ek sit met 'n dokument in my hande. Hoe dit in my hande beland het, dink ek nie is ...

Dankie, Adjunkspeaker. Verder verwys hierdie dokument ook na 'n langtermynenergie-aanbodprogram wat benodig word en 'n langtermynenergiefinansieringsprogram waaraan die Departement van Finansies in die verlede nie genoeg aandag geskenk het nie, ...