Mr W D Spies

Formerly: National Assembly

W D Spies

About W D Spies

Currently

Formerly

Committee appearances

All Committee Appearances

Questions

    No questions found

Plenary appearances

  • Appropriation Bill 1 Jul 2009

    In Suid-Afrika is sport nie net speletjies nie. Van die hewigste openbare debatte oor die toekoms van Suid-Afrika is, ironies genoeg, juis oor sport en sportgebeure gevoer. Ek dink dit is omdat daar soveel simboliek in sport opgesluit l. As die Springbokke teen Engeland of die Britse Leeus speel, word ...

  • Appropriation Bill 1 Jul 2009

    Voorsitter, "Nkosi Sikelel' iAfrika" [God sen Afrika.] is seker die bekendste isiXhosa woorde. Dit is 'n roepstem van die mense van Suid-Afrika dat God die kontinent sal sen. My skoonmoeder het jare lank sendingwerk in die Oos-Kaap gedoen en sy het my vertel dat hierdie lied van Enoch Sontonga, wat ...

All Plenary Appearances