Voorsitter, geagte Lede van hierdie Huis, mede Suid- Afrikaners, misdaad in Suid-Afrika is totaal buite beheer. Dit is so buite beheer dat dit krisis afmetings aangeneem het.
Net vanmre het ons verneem dat Kol Kay in Bonteheuwel doodgeskiet is. Kol Christelle Stemmet, van die Hawks, is die ander dag vermoor.
Geagte lede, en dis geweldig om te dink van die Hawks ...
English: