Hon House Chairperson, in considering this report, the ACDP firstly wish to acknowledge the important role of nurses in reaching the objectives of a healthy nation. It is our nurses who are at the forefront of educating communities on Diabetes, Tuberculosis, TB, and HIV at a primary level. These dedicated professionals are critical to ensuring that we reach our goal of a
nation living a healthy life and living up to 70 years of age.
Our biggest concern in this budget report lies under Programme 5. The continuous development of nurses falls under this programme. This programme is responsible for hospitals.
Afrikaans:
Die werklikheid van hierdie verslag kan gesien word deur die siek mense by ons hospitale. Die aanklagte van mediese wanpraktyk teen die departement is 'n bywys van die werklikheid van die verslag. Dit is veral ons ou mense en mense in landelike gebiede wat onder personeeltekorte ly, wat bydra tot swak diens.
Hierdie probleem gaan nie deur die Nasionale Gesondheidsversekering opgelos word nie. Ons land gaan nou deur 'n transformasie met die Nasionale Gesodheidsversekering, maar die basiese infrastruktuur moet tog herstel word voor ons hierdie groot projek begin.
Menslike ontwikkeling en retensie van spesialiste is die basiese bousteen van die stelsel. [Tyd verstreke.] Baie dankie.