About

Contact

Find my representatives

Find those who have been elected to represent you in government

Find those who have been elected to represent you in government

Use my location

Find representatives

Find by name

Find by committee

Search for MPs and MPLs

Legislatures

National Parliament

National Assembly

National Council of Provinces

Provincial Legislatures

Browse by province

Eastern Cape

Free State

Gauteng

Kwazulu-Natal

Limpopo

Mpumalanga

Northern Cape

North West

Western Cape

MP Performance

Follow the activities of representatives and hold them accountable

Follow the activities of representatives and hold them accountable

Activities & Performance

Questions to ministers

pmg external link icon

Parliamentary committees

pmg external link icon

MP Corner

Transparency

Attendance of meetings

Members' interests

Code of conduct

pmg external link icon

Civic Education

Learn more about governance in South Africa and your representatives

Learn more about governance in South Africa and your representatives

From our blog

Infographics

All articles

Understanding government

Central Tenets of Government

pmg external link icon

Structure of Government

pmg external link icon

The Legislative Process

pmg external link icon

State Institutions Supporting Democracy

pmg external link icon

Take action

Find the actions you can take to participate in governance

Find the actions you can take to participate in governance

Have Your Say

Write to an MP

Write to a Committee

Get involved

Petitions

Visit Constituency Offices

Attending and observing parliament

Participating in calls for comment

About

Contact

  • Home »
  • Hansard »
  • 2019 »
  • November »
  • 07 »
  • PROCEEDINGS OF MINI-PLENARY SESSION - NATIONAL ASSEMBLY (Thursday, 07 November 2019) »
  • ADVANCING THE AFRICAN UNION AGENDA 2063 WITHIN THE CONTEXT OF THE TWIN PILLARS OF ECONOMIC DEVELOPMENT AND SECURITY (Subject for Discussion)
  • Picture of Cornelius Petrus Mulder
    Dr C P Mulder 7 Nov 2019 hansard

    Hon Deputy Speaker, the topic for our debate is: Advancing the African Union Agenda 2063. I am not always sure if all members know where this comes from. If I listen to some of the speeches, I find that some members are not necessarily well informed.

    Afrikaans:

    Die Organisasie van Afrika Eenheid, OAE, is in 1963 gestig en toe het daar 50 jaar verloop tot in 2013. In 2013 het die OAE, wat daarna in die Afrika Unie omskep is, met hierdie agenda vir die volgende 50 jaar gekom. Die argument van die OAE en die Afrika Unie in 2013 was dat die eerste 50 jaar op die liberation struggle [stryd vir vryheid] en die vrymaak van Afrika van koloniale moonthede gespandeer was. In 2013 het hulle besef die agenda vir die volgende 50 jaar moet oor die ekonomiese ontwikkeling en vooruitgang gaan.

    Ek dink nie daar is iemand in hierdie Huis wat 'n probleem daarmee kan h nie. Inteendeel, dit is iets wat ondersteun moet word. Ek dink nie mens kan s dat mens dit nie wil h nie, of nie daarvan hou nie en nie daarmee saamstem nie.

    Ek het na die agb lid van die EFF geluister en my bekommernis is dat dit vir my klink asof sy in daardie eerste 50-jaarfase tot 2013 wil wees. Ons is nou by daardie punt verby. Ons is nou by die punt waar Afrika moet ontwikkel en groei en na vore moet gaan.

    Ek het na die twee kollegas van die ANC geluister en my bekommernis is dat ... Hulle het baie oor verdediging gepraat en dat ons ons grense moet beskerm. Program 6 praat daarvan dat ons in 2020 ...

    English:

    ... we must silence the guns: The end of conflict in Africa.

    Afrikaans:

    Dit is 'n baie mooi ideaal, maar ek is nie so seker of ons daarby gaan kom nie. Die bekommernis wat ek het is dat die ...

    English:

    ... only way that Agenda 2063 will succeed is in terms of economic growth. That is the only way. Without economic growth, it will remain a wonderful plan on paper but it will not succeed in developing Africa to what it needs to be.

    Afrikaans:

    Wat het jy nodig ...

    English:

    ... for economic growth? Let me quickly give you a list and then we can see for ourselves whether that is present in Africa at the moment, never mind in South Africa. We need skilled labour. We need low taxes. We need low inflation. We need competition. We need a savings culture. We need a motivated work force, investment, credit worthiness, infrastructure and low interest rates. That is what Africa needs.

    Afrikaans:

    Agb Buthelezi van die IVP het korrek daarna gewys. Suid- Afrika kan nie sy rol in hierdie proses speel nie, want ons eie huis is nie in orde nie. Ons het verlede Woensdag na die agb Minister van Finansies geluister; ons eie finansies is in 'n haaglike toestand. Ons eie finansies het 'n krisis, die een na die ander. Ek praat nie eens van Eskom en al die probleme wat daar is nie. Watter rol wil ons nog gaan speel?

    Dan gaan kyk jy na die res van die Afrika-kontinent, en dan vind jy 'n baie positiewe, effektiewe groeikoers in verskeie van die Afrika-lande. Hulle is ver bo ons - 5, 6

    tot 7%. Twee gedeeltes van Afrika is egter tans nie daar nie. Daardie lande in Noord-Afrika wat onderworpe was aan die sogenaamde Lengte-revolusie van 'n paar jaar gelede op die noordgrens en Suid-Afrika is nie tans deel van daardie groei nie. Gaan kyk hoe lyk ons groeikoers. Ons weet wat basies intern aangaan.

    My bekommernis is ... Ek het na die kollegas van die ANC geluister. Die VF Plus ondersteun hierdie benadering. Ons wil graag ons kontinent sien ontwikkel, maar die res van Afrika is besig om in die toekoms in te gaan met hul gesigte en hul visie op die toekoms gerig. As ek na my ANC-kollegas luister, dan het ons die ou probleem. U wil nogsteeds die toekoms ingaan met u gesigte op die verlede en op wat in die verlede gebeur het, en jy kan nie in die toekoms suksesvol wees ...

    English:

    ... if you go with your back to the future.

    Afrikaans:

    Dit is die probleem. Dit geld ook vir die EFF en vir daardie lid ook wat nie kan luister nie.

    Link in context Link

Correct this page

Follow us

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram

Sitemap

  • Home
  • Rep Locator
  • People
    • Find by name
    • Parliament
      • National Assembly
      • National Council of Provinces
    • Provinces
      • Eastern Cape
      • Free State
      • Gauteng
      • KwaZulu-Natal
      • Limpopo
      • Mpumalanga
      • Northern Cape
      • North West
      • Western Cape
  • Blog
  • MP Profiles
  • MP Attendance
  • Public Participation
    • Make yourself heard
    • Elections
      • Election 2014 Candidates
      • Election 2019 Candidates
    • Petitions
    • Write to a Committee
  • Hot Topics
    • Questions
    • MP Assets
    • MP Corner
    • Infographics
  • Links
  • Get the data
  • For Representatives

Contact us

People's Assembly
contact@pa.org.za

Tel: (021) 465 8885

Fax: (021) 465 8887

2nd Floor 9 Church Square Parliament Street
Cape Town 8001
South Africa

Disclaimer

The data for this site has been sourced form a range of organisations and websites and often received in formats that are hard to process. As a result, errors can occur - if you see something that you think is an error, please click on the "Correct This Page" button and let us know so that we can investigate. Please click here to read more about our source data.

  • Privacy
  • Give us feedback

This site runs on open source code written by mySociety.