Dankie. Nou gaan ek verder praat, en mens vat maar 'n belediging van waar dit kom. Dankie agb lid April.
In Suid-Afrika moes die departement 20 uit 'n moontlike
40 verlate myne, wat ook nie meer eienaars het nie, rehabiliteer, omdat die eienaars daarvan doodeenvoudig weggeraak het.
Wat mynbou betref, wil ek namens die VF Plus s dat daar net een manier is om mynbou positief te maak en dit is om die blink kant bo te hou. Maar, die VF Plus kan nie hierdie verslag ondersteun nie. Baie dankie.