House Chair, this is the department responsible for the hot topic of land reform in South Africa. It has a mandate of creating and maintaining an equitable and sustainable land dispensation. It must act as a catalyst in rural development to ensure sustainable rural livelihoods, decent work and continued social and economic advancement of South Africans. But, this department is spectacularly failing in its mandate.
Afrikaans:
En dit is geen wonder dat hierdie department faal nie. Korrupsie en wanadministrasie is aan die orde van die dag. Ek haal aan uit ons verslag: ...
English:
... "Fraud and corruptions pose a risk to successful land reform and rural development."
Afrikaans:
Die department strompel van die een projek na die ander sonder behoorlike beplanning en beleid in plek. Dit is so erg dat die department nou basies deur ons land se howe
bestuur word, nadat hul die een hofsaak na die ander verloor.
'n Tipiese voorbeeld van hierdie wanfunksie binne die department kan gesien word in die Rakgase-saak, waar die department nou deur die howe gedwing word om staatsgrond aan 'n swart boer the verkoop, dit omdat die staat se eie beleidvoorstel - dat grond na vyf jaar aan boere beskikbaar gestel kan word - nie gevolg word nie.
Na al die moeite om hof toe te gaan het die departement nou nog nie aan Mnr Rakgase'n koopkontrak gegee nie.
Die hof het verder gevra dat 'n gedeelte van die departement deur'n administrateur bestuur word. Beleidsonsekerheid en verandering van planne het ons nou gedwing om te kyk na die verandering van ons land se Grondwet. Daar is niks fout met ons Grondwet nie. Ruk die departemente van grondhervorming en landbou reg.
English:
It has been reported or confirmed today that there is a new outbreak of Foot-and-mouth disease in the country.
This after the Agricultural Research Council had failed to complete their research facilities for Foot-and-mouth disease.
Afrikaans:
Die droogte het ook 'n erge uitwerking op ons land, en ons vra die departement om die droogte as 'n ramp te verklaar. Dankie. [Tyd verstreke.]