Agb Adjunkspeaker, onderwys is die equalizer [gelykmaker] in 'n land wat as die mees ongelyke land ter wreld beskryf word. Daarom is die onderbesteding van R284,8 miljoen in die 2018-19 finansile jaar 'n groot teleurstelling.
Die Accelerated Schools Infrastructure Delivery Initiative, Asidi-program in Program 4, verantwoordelik vir infrastruktuur, het projekte ter waarde van R230 miljoen. Hierdie projekte om skole te bou het tot 'n stilstand gekom in die Oos-Kaap. Uit die begroting van R230 miljoen is meer as R208 miljoen onder gespandeer. Daar is 'n geleentheid vir departemente om saam te werk, sodat gemeenskappe in gebiede soos die Oos-Kaap bevoordeel word.
Huidiglik is die wenners die implementing agents [implementeringsagente], wat die departement aanskaf, wat swak werk doen en nie bevoegd is om die werk te doen nie.
English:
We cannot expect millions of unemployment people, many of whom are qualified and skilled contractors, to sit back and buy into ideas and projects in their communities, which neither they themselves, nor their children benefit from in a meaningful way.
We therefore encourage the department to seek diverse strategies to ensure that communities benefit from these projects.
Afrikaans:
Ons vra ook dat die departement groter oorsig in provinsies doen, sodat gelyke onderwys in Suid-Afrika verseker kan word. Dankie.