Dit is die
bevoegdheid van munisipaliteite om om te sien na waterlekasies en so meer. So hulle moet maatrels in plek stel. Hulle kan dan ook programme ontwerp en die EPWP program gebruik om die werkers te betaal. Maar die munisipaliteite moet dit beheer en bestuur.