Deputy Speaker, let me acknowledge the work of National Treasury, Parliament Budget Office, the Financial Fiscal Commission, all support staff and all institutions who participated in the Special Appropriation Bill for Eskom.
Afrikaans:
Eskom wat krag moet voorsien en as 'n winsgewende staatsentiteit moet funksioneer het hul mandaat en hul visie in die staatskapingtydperk verloor. Die impak is negatief, veral op besighede, veiligheidsdienste, landboudienste, en gesondheidsdienste. Alle staatsdepartemente wat dienste aan gemeenskappe moet verskaf, moet nou ook beurtkragonkostes in hul begroting inwerk.
Die regerende party, die ANC, moet volle verantwoordelikheid neem vir die swak ekonomiese groei, ho werkloosheidsyfer en die onderverhaling van inkomste by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Sars, en munisipaliteite.
English:
A corrupt ANC has corrupted many state departments. Stop blaming apartheid for the mess of Eskom.
Afrikaans:
Ouditeursverslae bevestig dat Eskom se senior bestuur gedurende die staatskapingtydperk nie die finansiele
riglyne van goeie bestuur en tenderregulasies gevolg het nie. Van die groot insinkings was die afskaffing van onderhoudsprogramme by die kragstasies en die vermindering van ingenieurs.
Eskom se pogings om interne persone verantwoordelik te hou het nog geen resultate gelewer nie.
Die ANC-beheerde munisipaliteite en ANC-beheerde staatsdepartemente, asook die nie-betaal-kultuur van die ANC in sekere gemeenskappe, moet ernstig aangespreek word.
Die DA s dat almal dieselfde behandel moet word. Waarom moet wetsgehoorsame burgers betaal, swaar kry, en krag koop, terwyl daar mense is wat onwettig krag gebruik of net weier om te betaal? Dit is baie belangrik.
English:
The Appropriations Committee, during its oversight visit to Eskom head office last week experienced load shedding, whilst Eskom senior management could not explain.
Some of the root causes are conflict of interest, no- consequence management, no compliance with National Treasury regulations; and defects at the newly built plants.
It is very important to not underestimate the experience of the unions. [Interjections.]
Afrikaans:
Kontrakte en tenders moet ondersoek word.
English:
Hon Minister and Deputy Minister, take responsibility on behalf of the ANC. Your party ... Take responsibility and allow Parliament and all of us to help and fix the mess in Eskom. [Interjections.] I thank you.