Agb Voorsitter, ...
English:
... the Freedom Front Plus voted against most of the budgets.
Afrikaans:
Ons het teen die begrotings gestem, nie om die gemeenskap te na te kom nie. Ek dink dit is 'n misverstand wat bie mense dalk nie begryp nie. Ons het daarteen gestem aangesien fondse verkeerd aangewend word op projekte wat nie weldeurdag is nie en aangesien korrupte politici en amptename steeds in poste bly en meeste van hulle bevordering kry. Cadre deployment. [kaderontplooiing]
Hierdie persone moet voor stok gekry word. Tot tyd en wyl dit gebeur, kan en sal ons nie die begrotings kan goedkeur nie, want dit het nie ten doel om 'n beter lewe vir ons mede Suid-Afrikaners daar te stel nie. [Tussenwerpsels.]
English:
We don't have to say a lot to say something, hon.