Hon Chairperson, hon Minister, Deputy Minister, fellow members, members of the public, the Freedom Front Plus fundamentally understands the need for transformation in ownership in the mining sector in South Africa because when our
ancestors had to move to the urban areas of South Africa after the devastation of the Second Anglo Boer War, we met a very hostile area dominated by British-aligned emperor-orientated mining houses.
We found a hostile environment to which we had to respond in some way and it was very soon that we realised that we had to respond by getting our part of the ownership. To that end, koeksisters were sold, coin laying was held in many different modest ways. Ordinary people pulled their resources, their shillings and their pennies to get a part of the mining sector of South Africa. And within decades, Federale Mynbou was part of the South African mining sector.
There was also a namesake of mine, which is not family, Willie Boshoff, who started a mining empire by brushing off the dust from worked mines into little bins and then beneficiating that to sellable gold. That was the first of a fully Afrikaans-owned mining company in the South African history. It was done from the bottom up.
We understand that it is necessary. We think that there are ways and means to do it in a sustainable and a viable way. If we look at mining in South Africa - ...
Afrikaans:
... - en ek gaan nou oor na Afrikaans in die gees van dekolonisasie, dan kan ons s dat Suid-Afrika nie eitlik 'n land is nie; dit is 'n ryk en dit is 'n mynbougesentreerde ryk. Dit is 'n ryk wat verskillende wreldwye belange getrek het, op grond van sy minerale rykdom.
Daardie ryk van Suid-Afrika het van die Britseryk oorgegaan na Afrikanerryk, tans na 'n ANC-ryk. Elkeen van hierdie groepe wat die ryk van Suid-Afrika oorgeneem het, het die mynbou van Suid- Afrika gebruik om 'n spesifieke elite te bevorder. Vandag is niks anders nie. Ons het nie 'n nutrale stelsel wat vandag inkom nie; ons het 'n nuwe elite wat homself deur die mynbou verryk.
Ek dink ook dat dit belangrik is om in Suid-Afrika na twee verskillende soorte mynbou te verwys. Aan die eenkant is daar die diepskagmynbou, wat geweldig kapitaalintensief is, en dit is
eintlik waarvoor Suid-Afrika wreldwyd bekend is. Dan is daar delwery wat deur gewone mense gedoen word, wat eintlik amper soos 'n jagtersversamelaar- ekonomie kan wees, waar mense doodgewoon waardevolle goed wat in hul omgewing voorkom, bymekaar maak, dit verkoop en dit vul hul inkomste aan.
Hierdie plaaslike groepe word in baie gevalle benadeel deur regeringsbeleid, soos die Griekwas by Gong Gong naby Barkly-Wes, wat s dat daar nou ander mense is wat hulle voorvaderlike grond ontgin, en dat hulle eintlik op 'n onregverdige manier daarvan weerhou word. Dan is daar ook die gemeenskappe aan die Noord- Kaapse Weskus, wat in verskillende tye deur verskillende groepe, maar veral deur die kunsmatige skaarste wat geskep is, deur die firma De Beers, aan bande gel word, in die aanvulling van hul persoonlike en hul huishoudelike inkomste.
Die staat se rol in die mynbou is eintlik baie beperk, want mynbou is een van daai goed wat soveel geld genereer dat die privaatsektor sommer self die belegging doen. Dit is nie soos Wetenskap en Tegnologie in Hor Onderwys waar die staat moet help nie.
Die probleem is natuurlik dat die staat verskillende belange moet beskerm, byvoorbeeld die omgewing, die werkers, die res van die bevolking, en ons kan ook s, toekomstige geslagte. Die probleem is dat dit ongelukkig nie baie doeltreffend gebeur nie.
Ons mynwater is ernstig besoedel en minderernstig, maar nog verskriklik ernstig, is dat belegging in die mynbousektor ook nie meer gebeur nie. [Tyd verstreke.]
English:
I have 40 more seconds. Forty seconds is a lot to me.
Afrikaans:
Wat ek wil s om mee af te sluit is dat belegging in die mynbousektor gekeur word deur 'n beleid. Daardie beleid is swart ekonomiese bemagtiging. Dit behoort eintlik "connected economic empowermemt" [kader-ekonomiese bemagtiging] genoem te word en dit word gekeur deur die Mynbou Handves wat ons in Suid-Afrika het.
In belang van al die mense van Suid-Afrika, dring ek by die Minister daarop aan dat ons die Handves afskaf en dat ons mynbou toeganklik maak vir die gewone mense sowel as vir die groot koperasies wat beleggings wil doen, in belang van die hele land. Baie dankie.