Ons weet byvoorbeeld dat die meeste mense wat vir die DA in die Wes-Kaap stem, kleurlinge is, maar as ons kyk na hulle benches, [banke] en hulle lys vir 2019, sien ons wie die persone is wat die coloureds [kleurlinge] in hierdie Huis gaan represent [verteenwoordig].