Universiteite word verengels en Suid-Afrikaners se taalregte word vertrap. Artikel 10 belowe die reg op menswaardigheid, maar nie volgens die ANC nie. Onder hierdie regering word pasinte in staatshospitale van hul menswaardigheid gestroop, omdat hulle soos drek behandel word.