Dit is egter duidelik dat die ANC-regering nie omgee nie. Ons menseregte word in Hoofstuk 2 van die Grondwet, die Handves van Menseregte, verskans. Hierdie hoofstuk is die hoeksteun van ons demokatiese bestel en moet die rigsnoer wees vir die regering. Dit is die die een hoofstuk in die Grondwet waaraan daar nie sondermeer getorring kan en mag word nie.