Elkeen van hierdie menseregte in Hoofstuk 2 word nou blootgestel deur die populistiese, politiesgedrewe poging om een van die artikels wat juis sosio- ekonomiese voorspoed kan bewerkstellig, te wysig. Dit is 'n deur wat oopgemaak word, wat nie weer toegemaak kan word nie.