Die beskerming van menseregte vereis dat die regering respek vir mense, hul lewens en hul menswaardigheid moet h. Dit is duidelik dat die ANC-regering dit nie het nie. Vryheid van spraak is 'n mensereg en weereens, vandag is dit duidelik dat die EFF en die ANC wil besluit wie wat mag s.