Daardie party is die DA. Op 8 Mei kan ons weer ons menseregte eerste stel, kan ons ons stem vir die party uitbring wat die beginsels van die Grondwet sal uitleef en beskerm. Die DA is 'n party wat mense saam vorentoe gaan neem, nie agtertoe nie. Stem vir die DA. Stem vir een Suid-Afrika vir almal. [Applous.]