Die staatskoffers is leeg gesteel, kaders dra elke staatsbate weg waarop hulle hul hande kan l, en misdaad is inderdaad buite beheer - en bly so. Die daaglikse bestaan van Suid-Afrikaners is hel, en daar is net onsekerheid wat voorl vir die meeste mense. Hoe het ons hier beland?