Die ligte wat ons nou sien flikker binne die ANC is die laaste kerse wat uitdoof soos die Titanic onder die water verdwyn. Die ANC se einde is naby. Die opposisie gaan groei. Die VF Plus gaan groei, en ons weet dinge gaan anders wees na 8 Mei in hierdie land. Dankie.