Dat hierdie leerders hierdie swak beplanning, ontwrigting en vertraging in die verwerwing van hulle mediese kwalifikasies so gelate aanvaar en dat die personneel van die RUDN-universiteit in Moskou hulle nog steeds as positief ervaar, is werklik bewonderingswaardig.