Ter afsluiting, opvoeding en opleiding, vanaf vroeg tot op naskoolse vlak, geniet 'n ho prioriteit in die Russiese Federasie. Vaardighede, en veral wiskunde en wetenskap, word hoog geag. In daardie opsig kan Suid- Afrika met vrug die Russiese voorbeeld navolg.