Die DA sal, sodra verkies, onmiddellik begin om Suid- Afrika se onderwysinstellings 'n prioriteit te maak, en ons het reeds gewys dat daar geld in die Begroting hiervoor gevind kan word. Jong Suid-Afrikaners het dus alle rede om op 8 Mei vir die DA te stem. Baie dankie. [Applous.]