Ek dink die derde keer sal skeepsreg wees. Adjunkspeaker, baie dankie vir die geleentheid om 'n stemverklaring te doen rondom die aanstelling en uitkiesing van die raad van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, PanSAT.
Ek wil uit die staanspoor s die DA ondersteun die lys van name soos deurgegee. Die DA het deelgeneem aan die