Die DA se pleidooi op hierdie oomblik, nie net in terme van die PanSAT-raad nie, is dat die raad sal doen dit wat dit veronderstel is om te doen, dat die raad sal verseker dat die prosesses gevolg word sodat die raad kan funksioneer, dat die raad wat gekies is nie sal buig voor politieke druk nie, dat hulle nie sal buig voor mandate wat hulle van tyd tot tyd kry van Ministers en die politieke heerskappy nie, en dat hulle sal weet om hul taak te verrig, soos in Engels ges word ...