Ons weet dat die name van plekke oor Suid-Afrika se landskap nie altyd die historiese kulture van ons land korrek reflekteer nie. Ons is almal dit eens dat die name moet verander word, en ons moet ook erkenning aan al die kulture van Suid-Afrika gee. Maar, daar is prosesse wat gevolg moet word.