Dis nie toevallig dat die feesvieringe in die Oos-Kaap provinsie plaasgevind het nie. In 2018 het die ANC die feesvieringe en die legacy [nalatenskap] van die struggleikone, tata Madiba and mama Sisulu gevier. Beide van hulle is boorlinge van hierdie provinsie.