So, dit is waarom dit belangrik is dat ons hierdie wysiging moet deurvoer, sodat ons seker kan maak dat mense beskerm word in die proses. Ons verwerp dit ten sterkste dat daar werkgewers was wat onwettig en oneties opgetree het deur hulle werkers te benadeel in die verband.