Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis namens die DA sal voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor munisipaliteite se onvermo om hul infrastruktuur ten opsigte van die elektrisiteitsnetwerk in stand te hou. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Hon Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates municipalities' inability to maintain their electricity network infrastructure.